Teken In

Welkom by Seejol 2026

’n Week van avontuur, groei en samehorigheid!

Seejol is ’n nasionale Voortrekkerkamp waar jongmense saamkom vir ’n week van avontuur, kursusse, spanwerk en geloofsgroei.

Seejol 2026 bou voort op ’n trotse nalatenskap en skep ruimte vir nuwe vriendskappe, vaardighede en herinneringe wat ’n leeftyd hou.